3 thoughts on “Hiervandaan

  1. Wow, wow, wow. Dis nes du Preez sĂȘ: “Intiem, deernisvol, en eerlik… ‘n aangrypende boek.”

    Daar is soveel rou emosie en ervarings. Dit inspireer my om de agterpaaie en dorpe van ons wonderlike land te besoek, ‘n deel van myself agter te laat, en met ‘n nuwe deel terug te kom. .

Leave a Reply